Monday, July 30, 2007

Afwaarts en Opwaarts

Dis nogal scary.

6 comments:

Oppietrap said...

Freddels, jou absolute blogbliksem. Jy weet ek wil nie nou allerande goed sit en skryf nie. Kyk wat maak jy my nou doen!

maeree said...

ek's nie bang nie. probeer weer.
oppietrap, ek dag jy wil juis nou allerhande goed skryf?

Freddy said...

Een van die dae kan ons verkondig: Die Doktor is in en sy wag op die trap vir jou.

Do Kwang said...

Hierdie blog sal beter werk as jy kommentaar toelaat van mense wat nie op Blogger geregistreer is nie.

Oppietrap said...

Nee Maeree, ek wil juis NIE skryf nie. Onthou, my titel hang nou af van hoe gefokus ek NIE skryf nie ... ten minste nie blog goed nie. Ek't nou 'n tesis om te skryf. G'n niks meer se blogspelery vir my nie. Ten minste vir 2 maande.

Freddy said...

I DO thank you, Do.
Ekt nie eers geweet dis hoe dit gestel was nie, maar is nou reggemaak.