Op of Af?
Ek het 'n 'notification' gekry dat ek blykbaar meer atleties is as een van my ander vriende. Hie-hie. Glo my, dis snaaks.
My notification was dat ek mooier ogies het. En toe wonder ek: "Hoekom is dit my eerste notification?", want obviously kry jy net ene as dit positief is... :)
Post a Comment
2 comments: